Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?

dc.contributor.authorWolff, Ernst
dc.date.accessioned2010-03-16T11:35:52Z
dc.date.available2010-03-16T11:35:52Z
dc.date.issued2009-12
dc.description.abstractDie doel van hierdie artikel is om na te dink oor ’n merkwaardige gebeurtenis waarin spitswetenskap en kuns mekaar ontmoet het: die astroseismologie van Conny Aerts en die komposisie van Willem Boogman. Op die punt van ontmoeting, tussen hierdie andersins uiteenlopende praktyke, is (1) ’n nadenke oor ritme en ritmering, (2) wat tegnies bemiddel is en oor (3) die verhouding tussen die alledaagse lewenswêreld en die enormiteit van die kosmos wat daardeur getematiseer word. Nadat die agtergrond van hierdie ontmoeting uiteengesit is, word ’n fenomenologiese analise van die komplekse weefsel van lewensritme uitgewerk om aan te toon hoe laasgenoemde deur vertroudheid gevorm word en wat die tegniese aard daarvan is. Daar word betoog dat ’n gelukkende lewenskarakter hiervan afhanklik is. Lewensritme neem egter vorm aan onder druk van sosiale interaksie en van kulturele intervensies. In ’n wêreld wat onder die invloed van Westerse wetenskap staan, word mense se lewensoriëntering meesal gekenmerk deur ’n verlies aan kosmiese lewensoriëntasie. Die vooruitsig dat hierdie verlore band tussen die mens en die kosmos deur wetenskap of kuns (of albei) herwin kan word, word aan kritiese nadenke onderwerp.af
dc.identifier.citationWolff, E 2009, 'Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?', TD : The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa, vol. 5, no. 2, pp. 175-189. [http://www.td-sa.net/]af
dc.identifier.issn1817-4434
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/13477
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherVaal Triangle Faculty of Northwest University in South Africaen
dc.rightsVaal Triangle Faculty of Northwest University in South Africaen
dc.subjectTegniekaf
dc.subjectWetenskapaf
dc.subjectAstronomieaf
dc.subjectKunsaf
dc.subjectMusiekaf
dc.subjectKultuuraf
dc.subjectRitmeaf
dc.subjectAlledaagse leweaf
dc.subject.lcshAerts, Connyen
dc.subject.lcshBoogman, Willemen
dc.subject.lcshArt and scienceen
dc.subject.lcshAstroseismologyen
dc.subject.lcshComposition (Music)en
dc.subject.lcshRhythm -- Techniqueen
dc.titleTegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?af
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Wolff_Tegniek(2009).pdf
Size:
316.38 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.45 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: