Toepasbare aspekte uit breinnavorsingsliteratuur op klavieronderrig vir beginners met spesifieke verwysing na die heelbreinmodel van Ned Herrmann (Afrikaans)

dc.contributor.advisorVan Niekerk, Carolineen
dc.contributor.emailkraaines@mweb.co.zaen
dc.contributor.postgraduateVan Niekerk, Theresaen
dc.date.accessioned2013-09-07T10:44:56Z
dc.date.available2008-08-13en
dc.date.available2013-09-07T10:44:56Z
dc.date.created2008-04-09en
dc.date.issued2008-08-13en
dc.date.submitted2008-08-11en
dc.descriptionThesis (DMus)--University of Pretoria, 2008.en
dc.description.abstract'n Omvattende literatuurstudie oor die funksionering en ontwikkeling van die brein is onderneem ten einde toepasbare aspekte te identifiseer vir die verbetering van aanvangsonderrig vir pianiste. Die oorsig behels die volgende:

Die benutting van die jong brein se vermoë tot plastiese verandering as gevolg van stimulasie

Die belangrikheid van vroeë aanvangsouderdom vir klavieronderrig

Die bestaan van 'n geleentheidsvensterperiode vir die ontwikkeling van optimale Prestasie

Die ontwikkeling van absolute toonhoogtesin as gevolg van vroeë aanvangsklavieronderrig

Die ontwikkeling van verbeterde tegniese vaardighede as gevolg van vroeë Aanvangsklavieronderrig

Die belangrikheid van genoegsame herhaling vir die vaslegging van tegniese vaardigheid en informasie in die langtermyngeheuestore van die brein

Interaksie tussen die invloed van omgewingsfaktore en die bydrae van genetiese potensiaal van die individu vir optimale musikale prestasie

Die rol en invloed van emosie, chemiese oordragstowwe en hormone op musicale prestasie

Groepsmusiekonderrig vir jong kinders

Die onderlinge verhouding tussen onderwyser en leerder.

Die leerstylmodel van Ned Herrmann vir heelbreinontwikkeling is gebruik om die karaktereienskappe en leerbehoeftes van individue met betrekking tot hul kognitiewe leervoorkeure te bepaal. Vier verskillende benaderings tot aanvangsklavieronderrig is geïdentifiseer. Die geskiktheid van die onderskeie aanvangsbenaderings word teenoor mekaar opgeweeg ten einde te bepaal of 'n spesifieke benadering beter sou pas by leerders met spesifieke leervoorkeure. Wenke word voorsien aan klavieronderwysers oor hoe om onderrig aan leerders met uiteenlopende kognitiewe leerstyle aan te bied. Twee-en-twintig beginnersboeke is evalueer ten opsigte van hul geskiktheid vir gebruik vir leerders met verskillende kognitiewe leervoorkeure. Aanbevelings word gemaak vir die samestelling van 'n ideale beginnersboek wat met sukses vir alle klavierleerders gebruik sal kan word. Die toegevoegde waarde van prelees, duetpartye, nabootsspel, improvisasie en illustrasies vir beginnersboeke is ondersoek. Aspekte soos geordende aanbieding van konsepte en die noodsaak vir uitgebreide herhaling vir die vaslegging van die informasie en tegniese vaardighede in die langtermyngeheuestore van die brein word beklemtoon.en
dc.description.availabilityunrestricteden
dc.description.departmentMusicen
dc.identifier.citationa 2007 D474en
dc.identifier.other/gmen
dc.identifier.upetdurlhttp://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08112008-183148/en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/27142
dc.language.isoen
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© University of Pretoria 2007 D474 /en
dc.subjectEarly commencementen
dc.subjectBreinontwikkelingen
dc.subjectKlavieronderrigen
dc.subjectHeelbreinonderrigen
dc.subjectBrain developmenten
dc.subjectBeginnersmateriaalen
dc.subjectLeerstyleen
dc.subjectKognitiewe leervoorkeureen
dc.subjectGroepsmusiekonderrigen
dc.subjectBeginner piano tuitionen
dc.subjectWhole brain educationen
dc.subjectBrain hemispheresen
dc.subjectAbsolute pitchen
dc.subjectAanvangsonderrigen
dc.subjectAbsolute toonhoogtesinen
dc.subjectBreinhemisfereen
dc.subjectPiano primersen
dc.subjectLearning stylesen
dc.subjectCognitive preferencesen
dc.subjectGroup music educationen
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleToepasbare aspekte uit breinnavorsingsliteratuur op klavieronderrig vir beginners met spesifieke verwysing na die heelbreinmodel van Ned Herrmann (Afrikaans)en
dc.typeThesisen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 5 of 9
Loading...
Thumbnail Image
Name:
00front.pdf
Size:
106.68 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
01chapter1.pdf
Size:
95.6 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
02chapter2.pdf
Size:
1.17 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
03chapter3.pdf
Size:
335.27 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
04chapter4.pdf
Size:
329.3 KB
Format:
Adobe Portable Document Format