”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans)

dc.contributor.advisorVan der Watt, P.B. (Philip Blignaut)en
dc.contributor.postgraduateVan der Merwe, J.M. (Johan Matthys)
dc.date.accessioned2013-09-07T17:03:15Z
dc.date.available2013-01-08en
dc.date.available2013-09-07T17:03:15Z
dc.date.created1991-04-12en
dc.date.issued2013-01-08en
dc.date.submitted2012-11-27en
dc.descriptionThesis (DD)--University of Pretoria, 2013.en
dc.description.abstractDie geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk (NGK) draai sedert 1960 om twee belangrike hoofmomente - die publikasie van twee beleid-stukke: Ras, Volk en Nasie (RVN) 1974 en Kerk en Samelewing (KES) 1986. Na afloop van die historiese Cottesloe-beraad in 1960 is die NGK met kritieke vrae rondom die rassekwessie gekonfronteer. Vir 14 jaar het die kerk via verskillende sinodes met hierdie vraagstuk geworstel voordat 'n antwoord in 1974 gereed was: Ras, Volk en Nasie en Volkereverhoudinge in die lig van die Skrif. Binne sowel as buite Suid-Afrika het die kerk hom egter vasgeloop teen geweldige kritiek op hierdie standpunt. Dit was teen 1979 duidelik dat die kerk hom in 'n doodloopstraat bevind het. Dit was egter nie alleen die kritiek op sy beleid wat die kerk weer laat dink het nie. Vanaf 1980 tot 1982 het vier belangrike gebeurtnisse plaasgevind wat soos impulse op die kerk ingewerk het. Dit was die Hervormingsdaggetuienis, die Ope Brief, die Vergadering van die Wêreldbond van Gereformeerde Kerke in Ottawa en die aanvaarding van 'n Belhar-belydenis deur die Ned. Geref. Sendingkerk. Hierdie gebeure het met woord en daad gehelp dat die kerk in 1982 ‘n historiese besluit kon neem, naamlik om RVN te hersien. Na vier jaar van hernude Skrifstudie en diskussie het 'n konsepverslag in 1986 voor die Algemene Sinode gedien, waar dit aanvaar is onder die titel: Kerk en Samelewing - 'n Getuienis van die Ned. Geref. Kerk. Oop kerkdeure, oop lidmaatskap, en die veroordeling van apartheid as sonde het duidelik getoon dat die kerk 'n totaal nuwe koers ingeslaan het - met tragiese gevolge! Die beroering wat binne die kerk losgebars het, het binne maande in omvang gegroei, en op 27 Junie 1987 het 'n groep lidmate van die kerk weggebreek om die Afrikaanse Protestantse Kerk te stig. Hierdie gebeure en die stigting van die Ned. Geref. Bond het die NGK by die eerste kruispad op sy nuut ingeslane weg gebring!en
dc.description.availabilityUnrestricteden
dc.description.departmentChurch History and Church Policyen
dc.identifier.citationVan der Merwe, JM 1990, ”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans), DD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/29877 >en
dc.identifier.otherD12/9/347/agen
dc.identifier.upetdurlhttp://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-11272012-153142/en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/29877
dc.language.isoen
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 1990 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en
dc.subjectNederduitse gereformeerde kerken
dc.subjectBelhar-belydenisen
dc.subjectCottesloe-beraaden
dc.subjectUCTDen_US
dc.title”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans)en
dc.typeThesisen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 5 of 10
Loading...
Thumbnail Image
Name:
00front.pdf
Size:
524.08 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
01chapter1.pdf
Size:
1.74 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
02chapter2.pdf
Size:
1.35 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
03chapter3.pdf
Size:
2.8 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
04chapter4a.pdf
Size:
3.15 MB
Format:
Adobe Portable Document Format