'n Kritiese bespreking van die vormgewing in die skilderkuns van Karel Appel

dc.contributor.advisorRoos, Nicholas Oswald
dc.contributor.postgraduateKriel, Susan
dc.date.accessioned2017-02-15T09:27:43Z
dc.date.available2017-02-15T09:27:43Z
dc.date.created1964
dc.date.issued1964
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, n.d.en_ZA
dc.description.abstractDie vernaamste gedagte tydens die skrywe van die verhandeling is subjektief gebaseer op die verband tussen die intellektuele bewustheid en die emosionele uitlating in Karel Appel se skilderye. Verder is 'n objektiewe benadering gevolg om nader te kom aan die artistieke konstruksie-elemente in sy visuele kuns. Die doel van die verhandeling Is nie van sintese en verklaring nie maar van analise en ontdekking, ten einde te probeer vasstel wat die hoofdryfvere in sy kuns vergestalt en hoe hy die besondere visuele trefkrag en algemene vormgewing wat sy werk kenmerk, bewerkstellig. Die doel is nie om 'n historiese beskouing daar te stel nie en geen chronologiese ontwikkelingsgang word dus gevolg ni. Veel eerder word die wesenskenmerke wat in die kuns van Karel Appel in die besonder kenmerk in oënskou geneem, soos byvoorbeeld die skep van orde uit chaos, die vertrekpunt vanuit die algemene om by die spesifieke uit te kom en die aktivering van die doekoppervlak.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMAen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.description.sponsorshipUniversiteit van Pretoriaen_ZA
dc.description.sponsorshipRaad vir Geesteswetenskaplike Navorsingaf_ZA
dc.identifier.citationKriel, S 1964, 'n Kritiese bespreking van die vormgewing in die skilderkuns van Karel Appel, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59056>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/59056
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.af_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.title'n Kritiese bespreking van die vormgewing in die skilderkuns van Karel Appelaf_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Susan_kriel_no_date.pdf
Size:
5.9 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: