Om sokkerspelers te kontrakteer is nie perdekoop
Loading...
Date
Authors
Cornelius, Steve J.
Helmchen, Lichel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta Law
Abstract
Sokkerowerhede het oor die dekades gepoog om die mark waar spelers verhandel word en die oënskynlike finansiële belange wat sokkerklubs en andere in hierdie mark het, te reguleer en te beskerm deur uitvoerige regulasies ten opsigte van die status en oorplasing van spelers aan te neem. Uit die aard van die saak moes ʼn verskeidenheid van botsende belange hier met mekaar versoen word.
Description
Keywords
Sokkerspelers, Kontraktering, soccer players
Sustainable Development Goals
Citation
Cornelius, S & Helmchen, L 2016, 'Om sokkerspelers te kontrakteer is nie perdekoop', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 181-194.