Constitutional validity of section 11(1) and (a) and (g) of the Drugs and Drug Trafficking Act - Minister of Police v Kunjana

dc.contributor.authorDe Villiers, Wium P.
dc.date.accessioned2018-05-03T11:27:50Z
dc.date.available2018-05-03T11:27:50Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse Polisiediens het ingevolge artikel 11(1)(a) en (g) twee eiendomme wat die respondent gehuur het sonder lasbrief deursoek en op verbode dwelms beslag gelê. Die respondent is aangekla en het aansoek by die Wes-Kaapse hoë hof gebring waarin sy versoek het dat die twee operasies onbestaanbaar met artikel 14 van die Grondwet verklaar word en daarom ongeldig is. Die Hoë Hof het saamgestem. Die applikante het ingevolge artikel 172(2) van die Grondwet die Konstitusionele Hof vir bevestiging van die bevel van ongeldigheid genader. Die Konstitusionele Hof het bevind dat die magte in artikel 11(1)(a) en (g) op artikel 14 inbreuk gemaak het en dat die inbreuk ingevolge artikel 36 van die Grondwet nie redelik en regverdigbaar in oop demokratiese samelewing was nie. Die hof het beveel dat die bevel van ongeldigheid nie terugwerkend sal wees nie en dat die bevel van ongeldigheid ook nie opgeskort hoef te word nie. Ek bespreek die aard van die beskermde belang(e) en die vereistes vir en beperkings op geldige lasbrief. Ek verduidelik dat artikel 11(1)(a) en (g) ver te kort skiet en dat daar nooit werklike kans was dat die bepalings grondwetlike betragting sou oorleef nie. Ek herinner dat dit nie beteken dat die getuienis wat ingevolge onwettige ondersoek verkry is nie toegelaat kan word nie.en_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationDe Villiers, W.P. 2017, 'Constitutional validity of section 11(1) and (a) and (g) of the Drugs and Drug Trafficking Act - Minister of Police v Kunjana', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, no. 1, pp. 164-175.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/64764
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectConstitutional validityen_ZA
dc.subjectDrugs and Drug Trafficking Acten_ZA
dc.subjectWestern Capeen_ZA
dc.subjectGrondwetlikheiden_ZA
dc.subjectWet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelaryen_ZA
dc.subjectWes-Kaapseen_ZA
dc.titleConstitutional validity of section 11(1) and (a) and (g) of the Drugs and Drug Trafficking Act - Minister of Police v Kunjanaen_ZA
dc.title.alternativeGrondwetlikheid van artikel 11(1)(a) en (g) van die Wet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelaryen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeVilliers_Constitutional_2017.pdf
Size:
77.02 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: