Moontlike regshervorming van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg deur middel van die leerstuk van rektifikasie

dc.contributor.authorBekker, P.M. (Petrus Thino)
dc.contributor.emailthino.bekker@up.ac.zaen_US
dc.date.accessioned2014-09-30T08:59:28Z
dc.date.available2014-09-30T08:59:28Z
dc.date.issued2014
dc.description.abstractDie integrasiereël het nog altyd 'n integrale deel uitgemaak van die Suid-Afrikaanse kontraktereg waar die toelaatbaarheid van die aanbieding van ekstrinsieke getuienis van voorafgaande of kollaterale ooreenkomste ter sprake gekom het. In 1998 het die Suid-Afrikaanse Regskommissie 'n omvattende verslag voorgelê waarin sekere aanbevelings aan die Minister van Justisie voorgelê is ten aansien van, onder andere, die toepassing van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg. Die Regskommissie was van mening dat die nadele verbonde aan die integrasiereël die voordele van regsekerheid en finaliteit oorskry en het aanbeveel dat die reël afgeskaf word en dat meer subjektiewe getuienis toegelaat word ten einde die werklike bedoeling van die partye vas te stel. Dit blyk egter dat die aanbevelings van die Regskommissie intussen 'n stadige dood gesterf het en daar is sedertdien nie weer 'n poging aangewend om die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg af te skaf of aan te pas nie.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.puk.ac.za/fakulteite/regte/per/index.htmlen_US
dc.identifier.citationBekker, T 2014, 'Die moontlike regshervorming van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg deur middel van die leerstuk van rektifikasie', Potchefstroom Electronic Law Journal, vol. 17, no. 3, pp. 1137-1165.en_US
dc.identifier.issn1727-3781
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/42131
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherFaculty of Law, North West Universityen_US
dc.rightsFaculty of Law, North West Universityen_US
dc.subjectIntegrasiereëlen_US
dc.subjectSuid-Afrikaanse kontrakteregen_US
dc.titleMoontlike regshervorming van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg deur middel van die leerstuk van rektifikasieen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Bekker_Moontlike_2014.pdf
Size:
236.01 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: