Aspekte van plaveiselevaluering en-ontwerp soos bepaal met behulp van die dinamiese kegelpenetrometer
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
The initial utilization and calibration of the Dynamic Cone Penetrometer (DCP) for road pavement evaluation by the TPA Roads Department is discussed. The graphic representation of measurements are also illustrated. Following, the development of behaviour parameters and concepts such Strength-Balance
as Pavement Structure Number, Pavement and Load Sensitivity as determined with the DCP are discussed. Finally a DCP Design Model and other practical applications of the DCP is suggested.
Die aanvanklike in gebruikneming en kalibrasie van die Dinamiese Kegelpenetrometer (DKP) vir padplaveiselevaluering deur die TPA Paaiedepartement word bespreek. Die grafiese voorstelling van metings word ook illustreer. Verder word die ontwikkeling van sekere plaveiselgedragparameters en -konsepte soos Plaveiselstruktuurnommer, Plaveiselsterktebalans en Lassensitiwiteit soos bepaal met behulp van die DKP bespreek. Laastens word 'n DKP-Ontwerpmodel en asook ander praktiese toepassings van die DKP voorgestel.

Description
Dissertation (MEng)--University of Pretoria, 1984.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Kleyn, EG 1984, Aspekte van plaveiselevaluering en-ontwerp soos bepaal met behulp van die dinamiese kegelpenetrometer, MEng Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/62952>