Die Bestuur van vertragings en die gevolglike verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrika

dc.contributor.advisorKlapper, C. H.
dc.contributor.emailNoneen_US
dc.contributor.postgraduateBrummer, Diederick Gerhardus
dc.date.accessioned2014-01-21T08:10:13Z
dc.date.available2014-01-21T08:10:13Z
dc.date.created1998-09-02
dc.date.issued1998en_US
dc.descriptionThesis (PhD)--University of Pretoria, 1998.en_US
dc.description.abstractVertragings in konstruksie-aktiwiteite wat tot verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte lei, hou wesenlike risiko's vir bouhere in en is dikwels bepalend van sukses, al dan nie, daarvan Die kontrakvoorwaardes van toe passing op bouprojekte magtig en verplig argitekte om onder bepaalde omstandighede verlenging van konstruksietydperke toe te staan of te weier. Die geldigheid van die grondslae waarop sodanige verlenging bereken word, word bevraagteken en ondersoek Om rigting aan die studie te gee, word die vergelykbare toedrag van sake op siviele konstruksieprojekte voorgehou om as maatstaf te dien waarteen die posisie op bouprojekte opgeweeg en geevalueer kan word Deur middel van ex post facto-navorsing op beskikbare data word ondersoek tot watter mate bouprojekte in Suid-Afrika betyds of laat voltooi word en wat die ordegrootte van tydige voltooiing en oorskryding van die oorspron.klike beplande konstruksietydperke is. Die omvang van vertragings, wat deur individuele faktore elk afsonderlik op bouprojekte veroorsaak word, word ook ondersoek Met behulp van die ontleding van antwoorde op vraelyste wat aan gekeurde respondente gerig is, word ondersoek of die dienste van 'n onafhanklike beplanningskonsultant aangewend kan word om in die beplanning en skedulering, sowel as die uitvoering van die werke, die behoeftes/vereistes van beide die bouheer en die aannemer te ondervang 'n Meer wetenskaplikverantwoordbare wyse vir die toedeling van die eienaarskap van speling op bouprojekte en die wenslikheid van sodanige stappe, al dan nie, word op 'n soortgelyke manier ondersoek Gemelde ondersoeke lei tot bevindings en gevolgtrekkings wat teen hipotesestellings getoets is. Voorstelle vir verdere navorsing in gebiede aanverwant aan die onderwerp van die proefskrif is gemaaken_US
dc.description.availabilityrestricteden_US
dc.description.departmentConstruction Economicsen_US
dc.description.librariangm2014en_US
dc.identifier.citationBrummer, DG 1998, Die Bestuur van vertragings en die gevolglike verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrika, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/33036>en_US
dc.identifier.otherD13/9/1203/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/33036
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights©1998 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_US
dc.subjectkonstruksietydperke op bouprojekteen_US
dc.subjectBouprojekteen_US
dc.subjectSiviele konstruksieprojekteen_US
dc.subjectBouprojekte in Suid-Afrikaen_US
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleDie Bestuur van vertragings en die gevolglike verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrikaen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Brummer_Bestuur_1998.pdf
Size:
26.2 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: