Poësiekroniek I

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Marais, Renee

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Ensovoort Society

Abstract

Gedurende 1984 het daar altesaam agt debuutbundels (waarvan een 'n versamelbundel is) by vier uitgewers verskyn: Vuurtent in die sneeu (Jan de Bruyn), Interne weerstand (Carl Mischke), Skerf (Petra van Blerk) en Vuurwerke (Pieter van der Lugt) by Human & Rousseau: Geloofsbelydenis van 'n kluisenaar (Clinton V. du Plessis) en Vlugskrif (Johan Myburg) by Perskor; .Neoplasma (Daleen Struwig) by P.J. de \'illiers; en die versamelbundel Visier (saamgestel deur Charles Fryer en Petra Muller, met gedigte deur Carol Clark, Robin Hawkins, Georges Lory, Anlen Marais, Tim Pretorius, Donald W. Riekert, Rosa Smit en Wium van Zyl) by Tafelberg. Die bundels word vervolgens alfabeties volgens die digters se vanne bespreek en aangesien die poësie van Johann de Lange in hierdie nommer in oenskou geneem word, word 'n bespreking van sy tweede digbundel, Waterwoesryn (Human & Rousseau), ook hier opgeneem.

Description

Keywords

Afrikaanse poësie

Sustainable Development Goals

Citation

Marais, R 1984, 'Poësiekroniek I', Ensovoort, vol. 4, no. 2, pp. 10-13.