Thoughts on the insurable interest of school governing bodies in the immovable property of the state occupied and used by the school

dc.contributor.authorBeckmann, Johan L.
dc.contributor.authorPrinsloo, Justus G.
dc.date.accessioned2010-03-11T08:31:57Z
dc.date.available2010-03-11T08:31:57Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstractIn St Helena Primary School v MEC, Department of Education, Free State Province 2007 4 SA 16 (O) het Vusi R bevind dat die betrokke skool ’n verpligting gehad het om die skade wat deur ’n brand aan die skoolgebou veroorsaak is, te herstel. Die regter het sy bevinding gebaseer op die feit dat die skool die eiendom teen brand verseker het. In ’n artikel in De Rebus van Julie 2008 voer Sonnekus en Schlemmer aan dat skoolbeheerliggame ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet slegs verantwoordelik is vir die gebruik en bestuur van die skooleiendom en dat die Staat verplig is om skoolgeboue te onderhou. In hierdie artikel ondersoek ons die voorsiening en finansiering van onderwys sowel as die funksies van skoolbeheerliggame. In die lig daarvan bespreek ons Sonnekus en Schlemmer se argumente krities en kom ons tot die gevolgtrekking dat ons nie kan saamstem met hulle bewering dat die skoolbeheerliggaam geen versekerbare belang in die skooleiendom het nie. Ons stem ook nie saam dat onderhoud of herstel van skooleiendom die uitsluitlike verantwoordelikheid en grondwetlike verpligting van die Staat is nie.af
dc.identifier.citationBeckmann, JL & Prinsloo, JG 2009, 'Thoughts on the insurable interest of school governing bodies in the immovable property of the state occupied and used by the school', De Jure, vol. 29, no. 2, pp. 215-238. [www.lexisnexis.co.za]en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/13389
dc.language.isoenen
dc.publisherLexisNexisen
dc.rightsLexisNexisen
dc.subjectSchool governing bodiesen
dc.subjectInsurable interesten
dc.subjectState immovable propertyen
dc.subject.lcshSchool boards -- Law and legislation -- South Africaen
dc.subject.lcshSchool insurance -- Law and legislation -- South Africaen
dc.subject.lcshProperty insurance policies -- South Africa -- Free Stateen
dc.subject.lcshSouth Africa. Dept. of Education -- Financeen
dc.titleThoughts on the insurable interest of school governing bodies in the immovable property of the state occupied and used by the schoolen
dc.title.alternativeGedagtes oor die versekerbare belang van skoolbeheerliggame in die vaste eiendom van die staat wat deur skole beset en gebruik wordaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Beckmann_Thoughts(2009).pdf
Size:
187.48 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.44 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: