Weiding in die winter

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Truter, Wayne Frederick

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Ter voorbereiding van die komende winter wil die meeste weidingsboere 'n situasie hê waar: Die meeste natuurlike subtropiese weidings lig bewei word, sodat die plante reserwes kan opbou om vinnig te kan herstel tydens die lentegroeitydperk. Aangeplante weidings al gesny is vir hooi of kuilvoer om die voerbank vir die winter aan te vul wanneer weidingsgehalte in somerreënval en rypgevoelige gebiede laag is. Alle weidings vir staande hooi goeie bemesting en goeie groei gehad het. Gematigde weidings reeds gevestig is indien ekstra grond en voldoende besproeiing beskikbaar was. Bestaande en nuwe weidings in winterreënvalgebiede gevestig is en goed bemes is.

Description

Keywords

Winter, Weiding

Sustainable Development Goals

Citation

Truter, W 2012, 'Weiding in die winter', Veeplaas, vol. 3, no. 5, pp. 62.