Ontstaan en belang van Calvyn se eerste drie publikasies

dc.contributor.authorDreyer, Willem Akkerhuys (Wim)
dc.date.accessioned2018-09-06T05:48:32Z
dc.date.available2018-09-06T05:48:32Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractGedurende 2017 herdenk Lutherse en Calvinistiese kerke die Kerkhervorming wat 500 jaar gelede plaasgevind het. Hierdie hoofstuk fokus op Johannes Calvyn se eerste publikasies, dit wil sê publikasies wat verskyn het voordat hy met sy bediening in Genève begin het. Die fokus val op die drie belangrikste publikasies in hierdie periode, te wete sy ‘Kommentaar op Seneca se De Clementia’, die ‘De Psychopannychia’ en die eerste uitgawe van sy ‘Christianae Religionis Institutio’. In hierdie eerste drie publikasies is ’n jeugdige Calvyn aan die woord. Ten spyte daarvan is die publikasies omvangryk en is dit duidelik dat Calvyn vroeg in sy lewe oor omvangryke kennis en insig beskik het. Die vroegste publikasies word somtyds as van minder belang geag. In hierdie bydrae word die stelling gemaak dat die publikasies van groot belang is omdat Calvyn talle van die gedagtes wat later in sy werke na vore kom, reeds in sy vroeë werke aan die orde gestel het.en_ZA
dc.description.departmentChurch History and Church Policyen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.urihttp://www.hts.org.zaen_ZA
dc.identifier.citationDreyer, W.A., 2017, ‘Die ontstaan en belang van Calvyn se eerste drie publikasies’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4564. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4564.en_ZA
dc.identifier.issn0259-9422 (print)
dc.identifier.issn2072-8050 (online)
dc.identifier.other10.4102/hts.v73i5.4564
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/66465
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherAOSIS Open Journalsen_ZA
dc.rights© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_ZA
dc.subjectJohn Calvin (1509–1564)en_ZA
dc.subjectKommentaar op Seneca se De Clementiaen_ZA
dc.subjectDe Psychopannychiaen_ZA
dc.subjectChristianae Religionis Institutioen_ZA
dc.subjectPublikasiesen_ZA
dc.titleOntstaan en belang van Calvyn se eerste drie publikasiesen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Dreyer_Ontstaan_2017.pdf
Size:
422.37 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: