The taxpayer’s right to just administrative action and access to information : empowering the taxpayer through plain language standards

dc.contributor.authorVan Zyl, Stephanus Phillipus
dc.date.accessioned2025-07-28T12:34:54Z
dc.date.available2025-07-28T12:34:54Z
dc.date.issued2024-11
dc.description.abstractOm sowel die reg tot billike administratiewe aksie in artikel 33, as die reg tot inligting in artikel 32 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 te laat geskied, bepaal artikel 42 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 dat die belastingbetaler oor die aanvang, vordering, en gevolg van die oudit ingelig moet word. Artikel 80J van die Wet op Inkomstebelasting 58 van 1961 bepaal dat die kommissaris die belastingbetaler oor die redes moet inlig waarom daar op artikel 80B van die Wet staat gemaak word. Bykomend bepaal reël 6 van die Belastinghofreëls dat belastingbetalers wat deur ʼn assessering gegrief voel, die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) mag versoek om voldoende redes vir die assessering te verskaf. Belastingpraktisyns gee te kenne dat die SAID se kommunikasie met belastingbetalers nie aan die statutêre verpligting voldoen nie. Om dié probleem verder te omskryf en moontlike oplossings te verken, oorweeg hierdie bydrae die omvang en toepassing van die wetlike verantwoordelikheid om die belastingbetaler ingelig te hou. Die artikel verwys onder meer na die beginsels van goeie etiese en praktiese kommunikasie binne die kader van gewonetaalpraktyke. Die artikel het verder ten doel om ʼn standaard te skep vir die inhoud, taal en vooruitsig van ʼn artikel 42-kennisgewing ingevolge van die Belastingadministrasiewet, ʼn artikel 80J-kennisgewing ingevolge van die Inkomstebelastingwet, en die verskaffing van voldoende redes ingevolge reël 6 van die Belastinghofreëls.
dc.description.departmentMercantile Law
dc.description.librarianhj2025
dc.description.sdgSDG-16: Peace,justice and strong institutions
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.za
dc.identifier.citationVan Zyl, S.P. & Carney, T.R. 2024, 'The taxpayer's right to just administrative action and access to information : empowering the taxpayer through plain language standards', Tydskrif vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 87, no. 4, pp. 454-478.
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/103625
dc.language.isoen
dc.publisherLexisNexis
dc.rightsLexisNexis
dc.subjectTaxpayer
dc.subjectBelastingbetaler
dc.subjectAdministrative action
dc.subjectAdministratiewe aksie
dc.subjectAccess to information
dc.subjectToegang tot inligting
dc.subjectPlain language standards
dc.subjectGewonetaalpraktyk
dc.titleThe taxpayer’s right to just administrative action and access to information : empowering the taxpayer through plain language standards
dc.title.alternativeDie belastingbetaler se reg tot billike administratiewe aksie en toegang tot inligting : die bemagtiging van die belastingbetaler deur middel van gewonetaalpraktyk
dc.typeArticle

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanZyl_Taxpayers_2024.pdf
Size:
460.86 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: