Seeking spatial justice : empowering the everyday through an architecture that integrates the spatial and social realms
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
This dissertation explores Johannesburg's inner-city precinct of Joubert Park. It
intends to bridge the gap between the everyday community of the park and the
extraordinary heritage and memory of the site. Through a grassroots
investigation of 1he existing community, the project looks to empower the
everyday person and create a platform for their development, specifically
focusing on economy and education in the city. The project makes use of the
theories of spatial justice as a tool to analyse and understand the community's
relationship with the space they occupy and the social environment in which
they exist.
Architecturally, the project seeks to use this socio-spatial understanding as a
guideline of how to create a spatially just and empowering environment in the
inner city. Additionally, looking to establish a model for the development of the
existing inner-city fabric that begins to foster a relationship between building,
street edge, andl pedestrian. Exploring not just the physical upliftment of the
fabric, but the well-being and of the existing community and their needs, goals
and aspirations.
Die verhandeling ondersoek die Johannesburg se middestad buurt van Joubertpark. Dit beoog om die gaping tussen die alledaagse gemeenskap van die Park en die buitengewone erfenis en geheue van die omgewing te oorbrug.Deur 'n voetsoolvlak ondersoek van die bestaande gemeenskap, is die projek se doel die bematigi111g van die alledaagse persoon en behels 'n platform vir die ontwikkeling daarvan,daar is n spesifike fokus op die ekonomie en onderwys in die stad. Die projek maak gebruik van die teoriee van ruimtelike geregtigheid as 'n 1instrument om te ontleed en te verstaan wat die gemeenskap se verhouding is met die ruimte wat hulle bewoon en die sosiale omgewing waarin hulle bestaan. Argitektonies, beoog die projek om hierdie sosio-ruimtelike begrip te gebruik as 'n riglyn om 'n ruimtelik net en bemagtigende omgewing te skep in die middestad. Daar word oak beoog om 'n model te vestig vir die ontwikkeling van die bestaande middestad konsepte om 'n verhouding te bevorder tussen die geboue, straat rand, en voetgangers. Ondersoek van nie net die fisiese opheffing van die struktuur nie, maar die welsyn van die bestaande gemeenskap en hul behoeftes, doelwitte en aspirasies.

Description
Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016.
Keywords
UCTD, Joubert Park, Spatial Justice, Adaptive Reuse, Economy
Sustainable Development Goals
Citation
Tayob, I 2016, Seeking spatial justice : empowering the everyday through an architecture that integrates the spatial and social realms, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60210>