Aquaeductus en sommige gevolge van goeie buurmanskap : Zeeman v De Wet 2012 6 SA 1 (HHA)

dc.contributor.authorScott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned2013-10-09T08:40:55Z
dc.date.available2014-06-30T00:20:07Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractDit is alombekend dat die grondserwitute wat op water betrekking het, te wete dié van waterleiding (aquaeductus) en waterhaling (aquaehaustus), tesame met die drie serwitute van weg (nl die reg om te voet of te perd oor die dienende grondstuk te beweeg (iter), die reg om diere oor die dienende eiendom aan te jaag (actus) en 'n algemene reg van weg oor die dienende eiendom (via)), van die oudste grondserwitute - in die besonder iura praediorum rusticorum - is (Kaser I Das Römische Privatrecht (1971) 143; Van Oven Leerboek van Romeinsch Privaatrecht (1948) 146; Van Warmelo 'n Inleiding tot die Studie van die Romeinse Reg (1957) 161; vgl Van der Merwe en De Waal "Servitudes" XXIV LAWSA 470 476) wat deur die loop van die eeue behoue gebly het en via die Romeins-Hollandse regsbronne 'n stewige vastrapplek in die Suid-Afrikaanse reg verwerf het (vgl Van der Merwe Sakereg (1989) 481 ev, 492 ev; Badenhorst, Pienaar en Mostert Silberberg and Schoeman's The Law of Property (2006) 326). Om hierdie rede sou 'n mens geregverdig kon aanneem dat die grondbeginsels van 'n serwituut soos aquaeductus, wat in die onderhawige saak die onderwerp van geskil was, na 'n tydperk van twee millennia reeds met 'n uiterste mate van sekerheid gevestig is en dat dit hoogs onwaarskynlik is dat 'n regsvraag wat oor een van die fundamentele beginsels daarvan handel, die aandag van die regbank in die hoogste hof van appèl sou kon verg.en_US
dc.description.librarianam2013en_US
dc.description.urihttp://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648en_US
dc.identifier.citationScott, J 2013, 'Aquaeductus en sommige gevolge van goeie buurmanskap : Zeeman v De Wet 2012 6 SA 1 (HHA)', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 561-575.en_US
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/31965
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherJuta Lawen_US
dc.rightsJuta Lawen_US
dc.subjectWaterleiding (aquaeductus)en_US
dc.subjectGrondserwituuten_US
dc.subjectSuid-Afrikaanse regen_US
dc.titleAquaeductus en sommige gevolge van goeie buurmanskap : Zeeman v De Wet 2012 6 SA 1 (HHA)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_Aquaeductus(2013).pdf
Size:
429.59 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: