Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Raad vir Geesteswetenskaplike navorsing, Pretoria

Abstract

Die redigering van Die geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika is gedurende Maart 1975 aan my opgedra en vir bykans twee jaar daarna was die manuskrip my daaglikse metgesel. Die redigering daarvan was geen maklike taak nie: afgesien van die omvang van die werk het die tipies persoonlike aanslag van die outeur hoë eise gestel aan redigering. Daar is deurgaans probeer om so veel as moontlik van hierdie persoonlike kleur te behou.

Description

Keywords

Geslagsregisters, Swart Familie, Suid-Afrika

Sustainable Development Goals

Citation