The issue of prescription  in tax : CSARS v Char-Trade (776/2017) ZASCA 89 (31 May 2018)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Fritz, Carika
Van Zyl, Stephanus Phillipus

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Artikel 99 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 maak voorsiening vir verjaringstydperke waarbinne die Kommissaris 'n belastingaanslag mag uitreik. Indien bevind word dat die belasting betaalbaar verkeerdelik bereken is as gevolg van bedrog, wanvoorstelling, nalatige of opsetlike verswyging van wesenlike inligting of die versuim om 'n belastingopgawe in te dien waar daar 'n plig op die belastingpligtige gems het om In opgawe in te dien, geld hierdie verjaringstydperke nie. In CSARS v Char-Trade moes die Hoogste Hof van App~l beslis of die verjaringstydperke soos in artikel 99 toepassing vind waar die kommissaris 'n eis vir sekondere belasting op maatskappye ingevolge 'n bepaalde matriks van feite geskik het. Die vonnisbespreking bring klarigheid oor die onsekerheid rakende die re~ls van verjaring ingevolge die Wet op Belastingadministrasie. Daar word aangevoer dat Char-Trade die bewyslas op die belastingpligtige plaas wat tot gevolg het dat die Kommissaris ongebreidelde magte verleen word om te enige tyd 'n belastingaanslag nit te reik.

Description

Keywords

Issue, Prescription, Tax, Kwessie, Verjaring, Belasting

Sustainable Development Goals

Citation

Fritz, C. & Van Zyl, S.P. 2019, 'The issue of prescription  in tax : CSARS v Char-Trade (776/2017) ZASCA 89 (31 May 2018)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 511-517.