Huldeblyk : R. E. van der Ross (1921–2017)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Willemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie

Abstract

Sedert sy jeug het Richard Ernest van der Ross (1921–2017) ’n belangrike rol in die breë Kaapse gemeenskap gespeel. Hy het hom onderskei as ’n anti-apartheidsaktivis, ’n opvoedkundige, ’n geskiedskrywer en openbare intellektueel, ’n vakbondmens, ’n gemeenskapsbouer, ’n maatskappydirekteur en in sy eie woorde: ’n politieke pragmatis. Daar is dikwels gesê dat Van der Ross ’n liberalis was, in die sin dat hy ’n ruimheid van gees en opvatting geopenbaar het wat die vryheid van die individu, gelykheid en die veelvoudigheid van idees vooropgestel het.

Description

Keywords

Kaapse gemeenskap, Politieke pragmatis, Richard Ernest van der Ross (1921–2017)

Sustainable Development Goals

Citation

Willemse, H. 2018, 'R. E. van der Ross (1921–2017)', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 55, no. 1, pp. 166-169.