Middellike aanspreeklikheid van die staat weens manipulasie van 'n tenderproses : regspraak

dc.contributor.authorScott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned2007-10-08T06:26:57Z
dc.date.available2007-10-08T06:26:57Z
dc.date.issued2007
dc.description.abstractDit wil voorkom of die stroom gerapporteerde uitsprake oor die gebied van middellike aanspreeklikheid van ’n werkgewer vir die deliktuele skade veroorsaak deur sy werknemer in die loop van laasgenoemde se diensverhouding maar net nie wil afneem nie. Die problematiek verbonde aan hierdie tipe geval van middellike aanspreeklikheid kleef nie soseer aan die eerste twee aanspreeklikheidsvereistes, te wete dat daar ’n werkgewer-werknemer-verhouding moet wees en dat die werknemer ’n onregmatige daad moes gepleeg het nie; dit is by uitstek die derde vereiste, te wete dat die werknemer die eiser se nadeel in die loop van sy werksaamhede qua werknemer veroorsaak het (sien veral Neethling, Potgieter en Visser Deliktereg (2006) 360-365; Van der Walt en Midgley Principles of Delict (2005) 37-38), wat telkemale problematies in die toepassing daarvan blyk te wees en dus onder die loep geneem word (sien bv die resente uitsprake in Minister of Safety and Security v Luiters 2006 4 SA 160 (HHA); MEC for Public Works, Eastern Cape v Faltein 2006 5 SA 532 (HHA); Tsogo Sun Holdings (Pty) Ltd v Qing-He Shan 2006 6 SA 537 (HHA)).af
dc.format.extent127591 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationScott, J 2007, 'Middellike aanspreeklikheid van die staat weens manipulasie van 'n tenderproses : regspraak', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 569-581. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]af
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/3690
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherJuta Lawen
dc.rightsJuta Lawen
dc.subjectMiddellike aanspreeklikheidaf
dc.subject.lcshTorts -- South Africa
dc.titleMiddellike aanspreeklikheid van die staat weens manipulasie van 'n tenderproses : regspraakaf
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_Middellike(2007).pdf
Size:
124.6 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.4 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: