Gedagtes oor die hernuwing van die registrasie van sekuriteitsdiensverskaffers

dc.contributor.authorVisser, P.J.
dc.date.accessioned2009-04-29T12:22:34Z
dc.date.available2009-04-29T12:22:34Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractDit spreek vanself dat die uitoefening van behoorlike beheer oor die private sekuriteitsbedryf van sleutelbelang is. Hierdie groot en gewapende bedryf moet beheer word sodat dit 'n betekenisvolle rol kan speel in die versekering van veiligheid en sekuriteit deur bevoegde en betroubare personeel asook dat dit nie self tot misdaad of onstabiliteit bydra nie. Volgens artikel 3 van die Wet op die Regulering van die Private Sekuriteitsbedryf 56 van 2001 ("die wet") sluit die hoofoogmerke van die Regulerende Owerheid vir die Private Sekuriteitsbedryf ("die regulerende owerheid") die volgende in : die uitoefening van effektiewe beheer oor die beoefening van die beroep van sekuriteitsdiensverskaffer in die openbare en nasionale belang; die bevordering van 'n legitieme sekuriteitsbedryf wat ingevolge die grondwet en ander toepaslike regsbeginsels handel; die bevordering van 'n sekuriteitsbedryf wat deur professionalisme, deursigtigheid, verantwoordelikheid en billikheid handel; die bevordering van stabiliteit in die bedryf; en die bevordering van die betroubaarheid van sekuriteitsdiensverskaffers.en_US
dc.identifier.citationVisser, PJ 2008, 'Gedagtes oor die hernuwing van die registrasie van sekuriteitsdiensverskaffers', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 115-120. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 ]en_US
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/9793
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherJuta Lawen_US
dc.rightsJuta Lawen_US
dc.subjectSekuriteitsdiensverskaffersen_US
dc.subjectSecurity companiesen_US
dc.subject.lcshPrivate security servicesen_US
dc.titleGedagtes oor die hernuwing van die registrasie van sekuriteitsdiensverskaffersen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Visser_Gedagtes(2008).pdf
Size:
268.37 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: