Aardverwarming en die kompetisie tussen onkruid en gewas
Loading...
Date
Authors
Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plaas Publishing
Abstract
Daar is een fundamentele lewensproses wat alle lewende organismes onderhou en slegs in groen plante voorkom, naamlik fotosintese - 'n proses wat suurstof (O2) in die atmosfeer vrystel en koolstofdioksied (CO2) tydens die produksie van energieryke koolhidrate vasvang.
Description
Keywords
Aardverwarming, Onkruid, Gewas, Gewasproduksiepraktyke, Verbouingspraktyke, C3-plante, C4-plante
Sustainable Development Goals
Citation
Reinhardt, C 2016, 'Aardverwarming en die kompetisie tussen onkruid en gewas', Veeplaas, vol. 47, no. 12, pp. 47, 49.