Erkenning van meineed as skuldoorsaak in die deliktereg
Loading...
Date
Authors
Scott, Johan (T. Johan)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta Law.
Abstract
Die heilsame invloed van 'n generaliserende (oftewel "elementologiese"), in teenstelling met 'n "kasuïstiese" benadering tot die reg insake onregmatige daad, blyk uit hierdie saak.
Description
Keywords
Generaliserende benadering, Elementologiese benadering, Kasuïstiese benadering
Sustainable Development Goals
Citation
Scott, J 2007, 'Erkenning van meineed as skuldoorsaak in die deliktereg', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 4, pp. 800-812. [http://www.jutalaw.co.za]