Slaaploosheid : 'n kort resep vir diagnose en behandeling
Loading...
Date
Authors
Kruger, Christa
Van Staden, C.W. (Werdie)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Medpharm
Abstract
Slaaploosheid vereis 'n gerigte ondersoek met verskeie moontlike diagnoses in gedagte, aangesien die hantering van slaaploosheid bepaal word deur die toepaslike diagnose wat die slaaploosheid verklaar. Behandeling (gedragstegnieke en farmakologies) gerig op die slaaploosheid as sulks (ongeag diagnose) het wel 'n aanvullende plek.
Description
Keywords
Insomnia, Sleep disorders, Slaaploosheid, Slaapversteurings
Sustainable Development Goals
Citation
Kruger, C & Van Staden, CW 2002, 'Slaaploosheid : 'n kort resep vir diagnose en behandeling', Geneeskunde, vol. 44, no. 7, pp. 31-35, [http://www.medpharm.co.za]