The constitutionality of third party appointments – before and after the Tax Administration Act

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Keulder, Carika
Legwaila, Thabo

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Hierdie artikel handel oor die probleme wat ondervind is met die aanstelling van ’n derde party wat namens die belastingbetaler gelde oorbetaal aan die Suid Afrikaanse Inkomstediens. Probleme word ondervind aangesien die belastingbetaler ’n reg op toegang tot die howe en regverdige administratiewe praktyke het wat blyk geskend te word deur genoemde aanstelling. Hierdie probleme word uitgewys deur kritiek op Hindry v Nedcor Bank te lewer. Die artikel ondersoek voorts of hierdie probleme opgelos kan word deur die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011. Die gevolgtrekking word gemaak dat hierdie wetgewing wel ’n positiewe stap is om hierdie probleme op te los maar dat sekere kenmerke van die vorige wetgewing steeds teenwoordig is.

Description

Keywords

Constitutionality, Third party, Tax Administration Act, Aanstelling, Derde party, Wet op Belastingadministrasie

Sustainable Development Goals

Citation

Keulder, C & Legwaila, T 2014, 'The constitutionality of third party appointments – before and after the Tax Administration Act', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 77, pp. 53-71.