Section 71 of the National Health Act : a call for a review of the consent requirement for child participation in health research
Loading...
Date
Authors
Buchner-Eveleigh, Mariana
Vogel, Fred
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press
Abstract
Die Nasionale Gesondheidswet handel spesifiek oor die toestemming van kinders tot deelname aan gesondheidsnavorsing. Artikel 71, wat op 1 Maart 2012 in werking getree, het, verplig ouers of voogde om toestemming vir navorsing met kinders, ongeag hul ouderdom, te verleen. Daarbenewens moet die kind toestem as hy of sy voldoende begrip toon. Alhoewel die doel van die artikel is om kinders te beskerm, is dit nie sonder kritiek nie. Die artikel neem nie die outonomie van adolessente voldoende in ag nie en ignoreer ook die feit dat baie kinders nie ouers of voogde het nie, maar deur sorggewers versorg word. Die doel van die artikel is dan juis om na hierdie twee punte van kritiek te kyk en aanbevelings te maak. In die bespreking sal dit duidelik blyk dat die artikel in stryd is met bepalings van die Kinderwet en die Wet op die Beëindiging van Swangerskap en dat dit ook kinders se grondwetlike regte ondermyn. Spesiale aandag word ook gegee aan die vraag of sorggewers, veral kinderhoofde van huishoudings, toestemming tot navorsing kan gee.
Description
Keywords
Gesondheidsnavorsing, Deelname van Kinders, Toestemmingsvereiste, Nasionale Gesondheidswet, National Health Act, Child participation, Deelname van kinders, Health research, Consent requirement
Sustainable Development Goals
Citation
Buchner-Eveleigh & Vogel ‘Section 71 of the National Health Act: a call for a review of the consent requirement for child participation in health research’ 2015 De Jure 280-292 http://dx.DOI.org/ 10.17159/2225-7160/2015/v48n2a2.