Oosgrenshipotese as geografiese en teoretiese konstruk
Loading...
Date
Authors
Grebe, Heinrich Philip
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LitNet
Abstract
In recent publications Standard Afrikaans is still often seen as based on the historical variety
Oosgrensafrikaans (Eastern Cape Frontier Afrikaans). However, the work of historical
linguists such as Den Besten, Deumert and Roberge reveals a much more complex history. In
this article the concept of Oosgrensafrikaans is analysed from historical and theoretical
perspectives and shown to suffer from some serious defects.
In resente vakliteratuur word Standaardafrikaans dikwels nog beskou as gebaseer op die historiese variëteit Oosgrensafrikaans. Uit die werk van taalhistorici soos Den Besten, Deumert en Roberge blyk egter ’n veel komplekser verlede. In hierdie artikel word die begrip Oosgrensafrikaans vanuit historiese en teoretiese perspektief nader ontleed en aangetoon dat dit mank gaan aan ernstige tekortkominge.

Description
Keywords
Oosgrensafrikaans, Eastern Cape Frontier Afrikaans, Standard Afrikaans
Sustainable Development Goals
Citation
Grebe, HP 2010, 'Die Oosgrenshipotese as geografiese en teoretiese konstruk', LitNet Akademies, vol. 7, no. 3, pp. 195-211. [http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news&cat=201&cause_id=1270]