Outsourcing United Nations peacekeeping roles and support functions
Loading...
Date
Authors
Charles, K.A.
Cloete, C.E. (Christiaan Ernst)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
The paper examines the use of private security organisations in a peacekeeping role as a
cost-effective and efficient alternative to United Nations (UN) peacekeepers, and develops
an outsourcing scorecard for the UN. Forty national and international organisations were
surveyed through questionnaires, a review of relevant literature, and records.
'n Ondersoek oor die gebruik van private sekuriteits-organisasies vir vredebewaring as ‘n alternatief vir die Verenigde Nasies (VN) word geloods. ‘n Telkaart vir buiteverkryging word ontwikkel. Die ondersoek is gedoen by veertig nasionale en internasionale instansies via vraelyste, relevante literatuur en rekords. Die ondersoek se aanduiding is dat die taakmag vir snelle ontplooiing van die VN steeds gebruik moet word tyd en wyl beleid en riglyne vir buiteverkryging van vredebewaring vasgelê is. Die navorsing toon dat buiteverkryging lewensvatbaar is met betekenisvolle kostebesparings vir die VN.

Description
Keywords
Peacekeeping, Support fuction
Sustainable Development Goals
Citation
Charles, KA & Cloete, CE 2009, 'Outsourcing United Nations peacekeeping roles and support functions', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 20, no. 2, pp. 15-31. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_indeng.html]