The Prolific Partition : Architecture as catalyst for nature reserve conservation structured in the in-between of Urban and Nature
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Nature reserves in the City of Tshwane are under threat from ecological and historically significant decay due to the less defined nature of these landscapes. Architecture in form, function and technology can be developed in the in-between of nature and urban to act as conservator for these nature reserves. Utilizing the natural resources of nature to produce products for the urban dweller within a space that conserves the historical protective layers of the site. The space of interaction between nature and urban becomes the conservator, acting as active protector in terms of sustainable production, education and urban dweller interaction with the nature reserve and its continuous history of protection.
Natuurreservate in die stad Tshwane word bedreig deur ekologiese en historiese betekenisverval weens die minder gedefinieerde aard van hierdie landskappe. Argitektuur in vorm, funksie en tegnologie kan ontwikkel word in die tussen ruimte van natuur en stedelike gebiede om as natuurbewaarder vir hierdie natuurreservate op te tree. Die natuurlike hulpbronne van die natuur kan gebruik word om produkte vir die stedelike inwoner te produseer binne ‘n ruimte wat die historiese beskermende lae van die terrein laat voortduur. Die ruimte van interaksie tussen natuur en stedelike word die bewaarder, wat optree as ‘n aktiewe beskermer in terme van volhoubare produksie, opvoeding en stedelike inwoner interaksie met die natuurreservaat en sy voortgesette geskiedenis van beskerming.

Description
Mini Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2018.
Keywords
Conservation, Historical Significance, Nature Reserves, Ecosystem Services, Ecological Decay, UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Visagie, A 2018, The Prolific Partition : Architecture as catalyst for nature reserve conservation structured in the in-between of Urban and Nature, MArch(Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/63672>