Regsverhouding tussen “posspaarbank” en kliënt en die verjaring van deposito’s

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Juta Law Journals

Abstract

In die regspraak en -literatuur wemel dit van omskrywings en verduidelikings van die bank-kliëntverhouding wat in meeste gevalle gebaseer is op die regsverhouding tussen die houer van ’n lopende (tjek-) rekening en sy bank. Die bankkliëntverhouding word dikwels as ’n skuldeiser-skuldenaarverhouding beskryf wat op kontrak berus, maar dit is moeilik om die presiese aard van die kontrak te bepaal. Dit bevat elemente van lasgewing, verbruikleen en verteenwoordiging, maar is nie daartoe beperk nie en word derhalwe soms as ’n sui generis-kontrak beskryf.

Description

Keywords

Regsverhouding, Klient, Posspaarbank

Sustainable Development Goals

SDG-08: Decent work and economic growth
SDG-10: Reduced inequalities

Citation

Nagel, C.J .2019, 'Regsverhouding tussen “posspaarbank” en kliënt en die verjaring van deposito’s', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 167, no. 1, pp. 167-178.