Die Britse beleid teenoor en administrasie van die Swartes in Transvaal, 1877-1881

dc.contributor.advisorVan Jaarsveld, Floris Albertus, 1922-
dc.contributor.email
dc.contributor.postgraduateStals, Willem Adriaan
dc.date.accessioned2013-11-12T11:26:31Z
dc.date.available2013-11-12T11:26:31Z
dc.date.created1985-07-02
dc.date.issued1985
dc.descriptionThesis (DPhil)--University of Pretoria, 1985.en_US
dc.description.abstractDie tydperk in die Transvaalse geskiedenis wat met hierdie werkstuk bestryk word, het al heelwat aandag van sowel tydgenootlike skrywers as latere historici ontvang. Uit die aard van die saak het die aandag in die eerste instansie op die meer dramatiese geval - die Boere se stryd teen Britse oorheersing en hulle pogings om hulle onafhanklikheid terug te kry, wat ten einde laaste op die Eerste Vryheidsoorlog van 1880-1881 uitgeloop het. 'n Verdere faset waaraan reeds aandag bestee is, is die wyse waarop die Engelse Transvaal in hierdie jare regeer het. Waarskynlik omdat dit as 'n aparte tema beskou is, het die skrywer van hierdie werk egter geen aandag aan die Britte se administrasie van die Swartes bestee nie. Die aspek van die Britse tydperk in Transvaal het tot dusver weinig aandag ontvang. Weliswaar is sekere aspekte daarvan reeds aangesny, maar met enkele uitsonderings was dit nog nie die onderwerp van wetenskaplike ondersoek waarin die tema in al sy fasette nagevors is nie. In sy The History of Native Policy in South Africa from 1830 to the Present Day (1927), gee E.H. Brookes as 'n onderdeel van 'n breer onderwerp kortliks aandag aan die Britte se administrasie van die Transvaalse Swartes. In sy werk Grensbakens tussen Blank en Swart in Suid-Afrika (1947) raak ook P. van BiIjon 'n aspek van hierdie tema aan, hoewel sy behandeling daarvan in meer as in een opsig bevraagteken moet word. Hierna het ook die skrywer hiervan 'n beskrywing gegee van die Tussenregering se beleid met betrekking tot die verkryging van eiendomsreg op grand deur die Swartes. Origens het die tema braak gele.en_US
dc.description.availabilityunrestricteden_US
dc.description.departmentHistorical and Heritage Studiesen_US
dc.description.librariangm2013en_US
dc.identifier.citationStals, W.A. 1985, Die Britse beleid teenoor en administrasie van die Swartes in Transvaal, 1877-1881 DPhil theis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32385>en_US
dc.identifier.otherD13/9/999/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/32385
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 1985 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoriaen_US
dc.subjectDie Britse beleiden_US
dc.subjectAdministrasie van die swartesen_US
dc.subjectTransvaalen_US
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleDie Britse beleid teenoor en administrasie van die Swartes in Transvaal, 1877-1881en_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Stals_Britse_1985.pdf
Size:
54.7 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: