The impact of dishonesty on employment : Edcon, prior and beyond
dc.contributor.author | Newaj, Kamalesh | |
dc.date.accessioned | 2016-10-28T05:29:05Z | |
dc.date.issued | 2016 | |
dc.description.abstract | Hierdie bydrae handel met die ontslag van werknemers weens oneerlike gedrag in die lig van toepaslike wetgewing en hofbeslissings. Die klem val op die voortgesette toepaslikheid van die toets wat in Edcon v Pillemer neergelê is, naamlik dat die werkgewer uitdruklik getuienis moet lei ten opsigte van die ondraaglikheid van die voortgesette diensverhouding. Die presedente wat in vroeëre beslissings geskep is, word noukeurig ondersoek. Belangrike beginsel is dat eerlikheid as die kern van die diensverhouding beskou is. Oneerlike gedrag het tot die vernietiging van die vertrouensverhouding gelei wat die diensverhouding ondraaglik gemaak het. Dus is versoenbaarheid as implisiet tot die diensverhouding beskou. Die wenslikheid van die benaderingsverskuiwing wat deur Edcon teweeggebring is, word krities geëvalueer in die lig van die beslissings in daaropvolgende sake. Dié beslissings toon terugkeer na die beginsels waarop die howe voor Edcon staatgemaak het. Dit word as positiewe verwikkeling beskou en argumente word geopper wat die voortgesette belang van die oorspronklike beginsels ondersteun. | en_ZA |
dc.description.department | Mercantile Law | en_ZA |
dc.description.embargo | 2016-12-31 | |
dc.description.librarian | am2016 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Newaj, K 2016, 'The impact of dishonesty on employment : edcon, prior and beyond', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 3, pp. 429-442. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/57541 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Dishonesty | en_ZA |
dc.subject | Employment relationship | en_ZA |
dc.subject | Employee | en_ZA |
dc.subject | League | en_ZA |
dc.subject | Oneerlikheid | en_ZA |
dc.subject | Diensverhouding | en_ZA |
dc.subject | Werknemer | en_ZA |
dc.subject.other | SDG-08: Decent work and economic growth | |
dc.subject.other | SDG-16: Peace, justice and strong institutions | |
dc.subject.other | Law theses SDG-08 | |
dc.subject.other | Law theses SDG-16 | |
dc.title | The impact of dishonesty on employment : Edcon, prior and beyond | en_ZA |
dc.title.alternative | Impak van oneerlikheid op die diensverhouding : voor en na Edcon | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |