'n Dialekgeografiese Studie van die Omgewing van Brits

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

'n Dialekgoografiese ondersoek ne die spreektnal van 'n bepnaalde gebied bring niks nuuts aan die lig nie meer konstatoer net weer die bekendo feite in verband met ons taal en die dialektiese eienaardighede. Tenspyte hiervan is 'n momentopname vtm die teal van vandag belangrik, nie elleen met die oog op die stand van sake in die toekoms nie, maar ook in die teenswoordige. Eers het ons dit gehad oor die fonetiese afwykinge van die algemeon boskaafd. Hoofstuk 111 handel oor die woordoskat en toon aan dat daar in sommige gevalle baie vorme van dieselfde woord in gebruik is en dat hierdie vorme deurmekaar voorkom in ons spreektaal. Oor die algemeen is die algemeen-beskaafde vorm in die meerderheid, maar aan die ander kant blyk dit dat die algemeenbeskaafd dit nie altyd wen teenoor die dialektiese afwyking nie, soos bv. leagte teenoor leegte. Die taal van die jonger geslag verskil van die taal van die oudste geslag in die opsig dat dit nader aan die algemene taal staan. In 'n groot mate is dit die gevolg van die skoolgeleerdheid en boektaal, maar ten spyte hierven is baie dialektiese afwykinge sterk verteenwoordig in die taal van die jongeres. Verder het dit duidelik geword dat die verskynsels, virsover dit hierdie ondersoek betref, so algemeen oor die spraakgebied verbreid is dat 'n mens hulle beswaarlik lokaal in die enger betekenis van die woord kan noem.

Description

Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2017.

Keywords

UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

*