School guidance and multi-modal counselling for secondary school students
Loading...
Date
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
This investigation aims at determining the contributions of school guidance and multi-modal counselling service for the South African secondary school students' acquisition of life competencies and skills. The empirical research consisted of: <ul> *** A nomothetic investigation which indicated that many of the sample group students fall far short of almost all of the thirty subfields of the life skills questionnaire, and that they can be helped to acquire both multi-modal counselling and life skills. *** An idiographic research involving nine counsellees also confirmed these results.
Die doel met die onderhawige ondersoek is om aan te dui wat die bydrae van skoolvoorligting en 'n multi-modale benadering is. Sekondere skoolleerlinge is by 'n empiriese ondersoek betrek. Aan die hand van 'n vraelys is vasgestel wat hierdie leerlinge se besondere lewensbehoeftes is. Leerlinge wat uitvalle ten aansien van bepaalde lewenskundighede en -vaardighede toon, is by 'n multi-modale hulpverleningsprogram betrek. Die uitkomste van die hulpverlening toon duidelik aan dat 'n multi-modale benadering in sinsamehang met die beginsels van skoolvoorligting, 'n bydrae kan lewer om sekondere skoolleerlinge toe te rus om alledaagse probleme die hoof te kan bied.

Description
Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2012.
Keywords
School, Skool, School guidance, Skoolvoorligting, UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Molefe, ORD 1994, School guidance and multi-modal counselling for secondary school students, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/29601 >