Section 85 of the National Credit Act 34 of 2005 : thoughts on its scope and nature

dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.date.accessioned2014-05-29T10:25:41Z
dc.date.available2014-05-29T10:25:41Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractDie Nasionale Kredietwet 34 van 2005 het groot omwentelinge in die Suid-Afrikaanse kredietlandskap meegebring deur die invoering van die skuldverligtingsremedies ten aansien van oorverskuldigdheid en roekelose krediet. Dit is veral die konsep van oorverskuldigdheid wat op 'n prosedurele vlak 'n wesenlike invloed het op 'n kredietverskaffer se reg op skuldinvordering. Die Nasionale Kredietwet bevat verskeie bepalings wat aan 'n verbruiker toegang tot die skuldhersieningsproses bied, naamlik artikel 86(1) wat voorsiening maak vir die verbruiker om vrywillig aansoek te doen om skuldhersiening, artikel 85 wat 'n hof magtig om in te gryp indien dit in enige verrigtinge beweer word dat 'n verbruiker oorverskuldig is, artikel 86(11) wat voorsiening maak vir hervatting van 'n skuldhersiening wat beëindig is, artikel 130(4)(c) wat toegang tot skuldhersiening bewerkstellig in gevalle waar die kredietverskaffer nie aan die bepalings van die Kredietwet voldoen het nie. Hierdie bydra ondersoek die aard van die bepalings in artikel 85 en die prosesregtelike interaksie daarvan met die ander bepalings in die Kredietwet wat betrekking het op skuldhersiening. Dit spreek aspekte aan soos wie die prosedure mag gebruik, asook op watter stadium en onder welke omstandighede dit gebruik mag word. Dit stel ook ondersoek in na die verskille tussen die diskresie van die hof, asook die hof se verwysings- en skuldherstruktureringsbevoegdhede, ingevolge artikel 85(a) en (b) onderskeidelik.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationVan Heerden, C 2013, 'Section 85 of the National Credit Act 34 of 2005 : thoughts on its scope and nature', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 968-997.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/39939
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectNational Credit Act 34 of 2005en_US
dc.subjectSouth African credit landscapeen_US
dc.subjectDebt reliefen_US
dc.subjectConsumersen_US
dc.subjectNasionale Kredietwet 34 van 2005en_US
dc.subjectSuid-Afrikaanse kredietlandskapen_US
dc.subjectSkuldverligtingen_US
dc.subjectVerbruikersen_US
dc.titleSection 85 of the National Credit Act 34 of 2005 : thoughts on its scope and natureen_US
dc.title.alternativeArtikel 85 van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 : gedagtes oor die strekking en aard daarvanen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanHeerden_Section_2013.pdf
Size:
216.38 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: