Kanon en kanonvorming

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Ohlhoff, Heinrich (Carl Heinrich Friedrich)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie

Abstract

Een van die aktuele navorsingsterreine in die hedendaagse Literatuurwetenskap is die aard, funksie, plek en legitimiteit van literere kanons en die meganismes wat werksaam is by die totstandkoming daarvan. Wat die VSA betref, skryf Rainey (1991: 99) byvoorbeeld dat toekomstige historici mag besluit om die kulturele lewe van die tagtigerjare te beskryf as "'the decade of the canon-debate'." Ook in die bestudering van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse literatuursisteem is dit van groot belang, onder meer omdat daar allerlei veranderings op politieke, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige terrein plaasvind en vrae oor die relevansie van kanons meermale in sulke krisissituasies gestel word (kyk Fokkema (1985/6) se siening waarna daar later verwys word). Daarom is wye en diepgaande ondersoek op hierdie terrein nodig1, uiteraard met die volgende opmerkings van Fokkema (1993: 21) in gedagte: "... a distinction must be made between, on the one hand, the empirical question of how to establish what, under certain conditions, a particular canon consists of, and on the other, the normative question of which texts should be part of the canon". In hierdie artikel word aandag gegee aan enkele belangrike opvattings, verskynsels, teoretiese uitgangspunte en raamwerke.

Description

Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100% Image derivating - Software used: Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR Adobe Acrobat 9 (PDF)

Keywords

Literêre kanons, Literary canons, Literatuursisteem

Sustainable Development Goals

Citation

Ohlhoff, H 1993, 'Kanon en kanonvorming', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 31, no. 4, pp. 58–66.