The impact of the right of access to adequate housing on the enforcement of mortgage agreements and other credit agreements

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Van Heerden, C.M. (Corlia)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die reg op toegang tot behuising soos uiteengesit in artikel 26 van die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika, 1996 het aanleiding gegee tot die wysiging van artikel 66(1)(a) van die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 asook Hooggeregshofreël 46(1) tot die effek dat geregtelike oorsig nou ’n vereiste is in alle gevalle, insluitend verbandooreenkomste met spesiale uitwinbaarheidsklousules, waar eksekusie teen onroerende eiendom wat die “primêre woning” van die eksekusieskuldenaar is, gehef word. Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 bied egter ook sowel omvattende prosedurele beskerming as skuldverligting aan natuurlike persoon-verbruikers wat verbandooreenkomste aangaan. Die doel van hierdie artikel is om die prosedurele impak van die reg op toegang tot behuising hoofsaaklik op verbandooreenkomste wat deur die Nasionale Kredietwet gereguleer word, te ondersoek soos wat dit in regspraak uitgekristalliseer het en sodoende problematiese prosedurele aspekte te identifiseer. Daar word egter uitgewys dat die uitgebreide geregtelike oorsig by eksekusie teen onroerende eiendom ook die afdwinging van ander kredietooreenkomste raak en dus is hierdie bespreking ook in daardie opsig relevant.

Description

Keywords

Right of access to adequate housing, Reg op toegang tot geskikte behuising, Mortgage agreements, Verbandooreenkomste, Ander kredietooreenkomste, Other credit agreements

Sustainable Development Goals

Citation

Van Heerden, C 2012, 'The impact of the right of access to adequate housing on the enforcement of mortgage agreements and other credit agreements', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, nop. 4, pp. 632-657.