Data protection in South Africa: The Protection of Personal Information Act 4 of 2013 in light of recent international developments (1)
Loading...
Date
Authors
Naude, A.
Papadopoulos, Sylvia
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die eerste nasionale wetgewing oor dataprivaatheid in die wêreld is in 1973 gepromulgeer.
Dit het Suid-Afrika veertig jaar geneem om sy eie plaaslike nasionale wetgewing te
promulgeer in die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting. Hierdie twee opvolgende
artikels vergelyk die huidige Suid-Afrikaanse databeskermingsregsraamwerk met
die benaderings wat gevolg is in internasionale databeskermingsinstrumente wat O groot
invloed gehad het op die daarstel van die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting.
Die bogemelde internasionale databeskermingsinstrumente is ook onlangs gewysig, of is
in die proses om gewysig te word. Hierdie opvolgende artikels evalueer ook die nuwe
wysigings wat aangebring is, of wat beoog word, in die internasionale databeskermingsinstrumente
soverre sodanige wysigings betrekking het op kerndatabeskermingsbeginsels
en die regte van datasubjekte. Die artikels ondersoek ook die vraag of daar enige wysigings
aan die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting oorweeg moet word ten einde
die Wet op dieselfde standaard te bring as die ander internasionale databeskermingsinstrumente
wat bespreek word.
Description
This two-part article is an adaptation of an LLM dissertation entitled Data protection in
South Africa: the impact of the Protection of Personal Information Act and recent international
developments submitted by A Naude, University of Pretoria, 2014.
Keywords
Data protection, Protection of Personal Information Act 4 of 2013, International developments, Databeskerming, Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, Internasionale verwikkelinge, South Africa (SA), Suid-Afrika (SA), Data privacy legislation
Sustainable Development Goals
Citation
Naude, A & Papadopoulos, S 2016, 'Data protection in South Africa:
The Protection of Personal Information Act 4 of 2013 in light of recent international developments (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 1, pp. 51-68.