Jailed by a "black box" : the impact of opaque algorithms on the right to a fair trial in the United States of America

dc.contributor.authorGravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned2022-11-28T11:01:26Z
dc.date.available2022-11-28T11:01:26Z
dc.date.issued2021
dc.descriptionThis article is based on the author's doctoral thesis Problematic aspects of the right to bail under South African law: A comparison with Canadian law and proposals for reform (LLD thesis, University of Pretoria 2000).en_US
dc.description.abstractOntwikkelings in kunsmatige intelligensie (AI) en masjienleer het daartoe begin lei dat regerings die gesag om openbare funksies te verrig uitkontrakteer aan masjiene. Algoritmiese besluitneming word inderdaad algemeen, van die bepaling van verbruikers se kredietwaardigheid, tot die identifisering van die mees geskikte kandidaat vir 'n betrekking, tot die besluit oor water matrikulante toegelaat moet word tot 'n universiteit. Afgesien van die breer maatskaplike, etiese, en regsoorwegings, is daar omstredenheid oor die ondeursigtige, onbetwisbare, en ontoerekeningsvatbare aard van AI-stelsels. 'n 2016 beslissing in die Verenigde State van Amerika, S v Loomis, illustreer die bedreiging wat die ongereguleerde en onbeperkte uitkontraktering van openbare gesag aan AI-stelsels inhou vir menseregte en die oppergesag van die reg. In hierdie saak het die Hooggeregshof van Wisconsin beslis dat die gebruik van 'n geoutomatiseerde, algoritmiese risikobepaling deur die verhoorhof nie die beskuldigde se reg op 'n billike verhoor geskend het nie, alhoewel die metodologie wat deur die sagteware gebruik is om die risikobeoordeling te maak n6g aan die hof n6g aan die beskuldigde openbaar is. Die betrokke sagteware - 'n sogenaamde getuienis-gebaseerde stelsel - is 'n hoogs omstrede instrument wat verskillende datapunte met betrekking tot 'n beskuldigde in ag neem en dan 'n risikotelling aan sodanige beskuldigde toeken. Hoe ho@r die telling, hoe meer waarskynlik word dit geag dat die betrokke beskuldigde in die toekoms weer 'n misdryf sal pleeg. Die algoritme word dus aangewend om die toekomstige gedrag van beskuldigdes te voorspel. Baie beskuldigdes word dan as potensiele toekomstige misdadigers beskou en behandel sonder dat hulle ooit oor die grondslag vir hulle risikotellings ingelig word - en sonder die middele om ooit sodanige grondslag te kan uitvind. Baie van hierdie geoutomatiseerde stelsels, soos COMPAS wat in die Loomis-saak ter sprake was, bestaan uit 'n sogenaamde "black box" van privaatsektor-handelsgeheime wat geensins verantwoordbaar is nie.en_US
dc.description.departmentProcedural Lawen_US
dc.description.departmentProcedural Lawen_US
dc.description.librarianam2022en_US
dc.description.librarianrz2025
dc.description.sdgSDG-09: Industry, innovation and infrastructureen
dc.description.sdgSDG-10: Reduced inequalitiesen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationGravett, W. 2021, 'Jailed by a "black box" : the impact of opaque algorithms on the right to a fair trial in the United States of America', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 3, pp. 299-317.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttps://repository.up.ac.za/handle/2263/88482
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectUnited States of America (USA)en_US
dc.subjectVerenigde State van Amerika (VSA)en_US
dc.subjectKunsmatige intelligensieen_US
dc.subjectArtificial intelligence (AI)en_US
dc.subjectAlgorithmsen_US
dc.subjectAlgoritmesen_US
dc.subjectRight to a fair trialen_US
dc.subjectReg tot 'n billike verhooren_US
dc.subject.otherLaw articles SDG-09en
dc.subject.otherLaw articles SDG-10en
dc.subject.otherLaw articles SDG-16en
dc.titleJailed by a "black box" : the impact of opaque algorithms on the right to a fair trial in the United States of Americaen_US
dc.title.alternativeVeroordeel deur 'n "black box" : die invloed van ondeursigtige algoritmes op die reg tot 'n billike verhoor in die Verenigde State van Amerikaen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Gravett_Jailed_2021.pdf
Size:
1.35 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: