In hoeverre dra die skilderkuns in Suid-Afrika 'n eie stempel? : 'n kritiese studie tot 1964

dc.contributor.postgraduateWerth, Albert Johannes
dc.date.accessioned2017-02-16T06:11:02Z
dc.date.available2017-02-16T06:11:02Z
dc.date.created1952
dc.date.issued1952
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 1952.en_ZA
dc.description.abstractBy die kritiese benadering en beoordeling van die werke van 'n land se kunstenaars, onstaan automaties die vraag: In hoeverre noet hierdie kunswerke beskou word as synde verteenwoordigend en tipies van daardie land se kuns in die algemeen? By sommige gaan hierdie poging om om iets eie, iets gemeenskapliks en unieks aan die kunstenaars van 'n sekere land toe te ken. Hulle begin byvoorbeeld praat van 'n nasionale skildertradisie waarby 'n deurgaande kontinuiteit gebaseer op gemeenskaplike lewensonstandighede, in die stylontwikkeling aangeneem word. Hierdie aanvaarding van 'n bepaalde tradisie in die ontwikkeling is in sommige gevalle sowel eensydig as gevaarlik, omdat dit ons kan verblind vir unieke werk van individuele kunstenaars of omdat dit ons maklik kan beweeg tot uitsluiting van waardevolle kunsbydraes tot die landskuns as 'n geheel en veral omdat dit tot 'n valse behoudendheid kan lei deur die poging om in elk geval 'n partikuliere stempel te wil aandui met die oog op erkenning van die werk in die wyer kunswêreld.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMAen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationWerth, A 1952, In hoeverre dra die skilderkuns in Suid-Afrika 'n eie stempel? : 'n kritiese studie tot 1964, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59077>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/59077
dc.language.isoAfrikaansaf_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleIn hoeverre dra die skilderkuns in Suid-Afrika 'n eie stempel? : 'n kritiese studie tot 1964af_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Werth_Hoeverre_1952.pdf
Size:
8.64 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: