Redress-un-dressed : introducing a play of judicial and aesthetic processes of redress
Loading...
Date
Authors
Rust, Elgin
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
The documents compiled for this journal are extracts from the mini-dissertation part of the Fine
Art Masters redress1-un-dressed, ADVOCATE ALICE PRESENTS: R v JR 2010, completed in
2010 at the University of Cape Town. This investigation into processes of redress (that is, strategies
of transformation) led me to juxtapose processes of what I have termed ‘aesthetic redress’ against
processes of judicial redress. Here I present a selection of discursive arguments underpinning the
fictional case R v Judicial Redress 2010 (R v JR2010) which manifest in the practical body of work
as a performative installation. For the purpose of this paper, I have chosen to focus on the play
of judicial and aesthetic processes that highlight links between law, art and culture.
Die dokumente wat saamgestel is vir hierdie joernaal, is uittreksels uit die mini-tesis vir redress1-undressed, ADVOCATE ALICE PRESENTS: R v JR 2010, ter verkryging van ’n meestersgraad (2010) in Skone Kunste aan die Universiteit van Kaapstad. In hierdie ondersoek na regstelling (redress), oftewel strategieë van transformasie, jukstaponeer ek wat ek beskryf as estetiese regstelling naas prosesse van regterlike regstelling. Ek bied hier ’n seleksie van betoë as grondslag van die fiktiewe hof saak R v Judicial Redress 2010 (R v JR2010), wat in die praktiese groep werke as ’n vertoonkunsinstallasie manifesteer. Vir die doel van hierdie verhandeling het ek besluit om te fokus op die spel tussen regterlike en estetiese prosesse wat die skakels tussen kuns, kultuur en die reg belig

Description
Keywords
Law, Art, Redress, Aesthetic redress, Culture
Sustainable Development Goals
Citation
Rust, E 2011, 'Redress-un-dressed : introducing a play of judicial and aesthetic processes of redress', South African Journal of Art History, vol. 26, no. 1, pp. 96-115. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]