Bekamp ongewenste plante met onkruiddoders

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Die gebruik van onkruiddoders is een van vier metodes waarop ongewenste plante beheer kan word. Benewens chemiese beheer (onkruiddoders) sluit die ander metodes in gewasverbouingspraktyke (bv. gewas- en kultivarkeuse), meganiese beheer (bv. ploeg en skoffel) en biologiese beheer (bv. natuurlike vyande soos insekte, patogene en diere). Vir gewasverbouing is al die metodes, behalwe biologiese beheer, belangrik, terwyl laasgenoemde metode dikwels 'n goeie langtermyn oplossing vir die beheer van uitheemse indringerplante in natuurlike veld is.

Description

Keywords

Onkruiddoders, Ongewenste plante

Sustainable Development Goals

Citation

Reinhardt, C 2013, 'Bekamp ongewenste plante met onkruiddoders', Veeplaas, vol. 4, no. 10, pp. 65,67.