Basiese oorsig van vee-genomika
Loading...
Date
Authors
Visser, Carina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plaas Publishing
Abstract
Stoettelers, produsente en
veekundiges word deesdae links
en regs met die term ‘genomika’
gekonfronteer. Terme soos dié
word egter nie aldag goed
verstaan nie en dikwels in die verkeerde
konteks gebruik. In hierdie artikel verduidelik
ek graag hierdie vakwoord en gee
’n bietjie agtergrond oor die algemene
beginsels van vee-genomika.
Description
Keywords
Stoettelers, Regs, Genomika, Vee-genomika
Sustainable Development Goals
Citation
Visser, C. 2021, 'Basiese oorsig van vee-genomika', Veeplaas, vol. 12, no. 1, pp. 61.