The Malcolm Baldridge National Quality Awards
Loading...
Date
Authors
Claasen, S.J. (Schalk Johannes)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
The Malcolm Baldridge National Quality Awards are similar in nature to the National
Productivity Awards, which are annually presented by the NPI, in recognition of outstanding
achievements in productivity improvement. These awards are managed by the National
Institute of Standards and Technology (NISI') of the USA and are presented to American
Companies in recognition of outstanding quality achievements. In this paper the core values
and examination criteria of the Malcolm Baldridge National Quality Awards will be
discussed;
Die Malcolm Baldridge Nasionale Kwaliteitstoekennings is vergelykbaar met die Nasionale Produktiwiteitstoekennings, wat jaarliks deur die NPI gemaak word, om uitstaande prestasie op die gebiede van produktiwiteitsverbetering te erken. Hierdie pryse word deur die Nasionale Instituut van Standaarde en Tegnologie (NISI') van die VSA administreer en word aan Amerikaanse firrnas toegeken as erkenning vir uitstaande kwaliteitsprestasies. In hierdie referaat sal die kernwaardes en beoordelingskriteria van die Malcolm Baldridge Nasionale Kwaliteitstoekennings bespreek word.

Description
Keywords
National Productivity Awards, Malcolm Baldridge National Quality Awards, National Quality Award
Sustainable Development Goals
Citation
Claasen, SJ 1994, 'The Malcolm Baldridge National Quality Awards', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 8, no. 1, pp. 38-52. [http://sajie.journals.ac.za]