Kent gij dat volk : the Anglo-Boer War and Afrikaner identity in postmodern perspective
Loading...
Date
Authors
Boje, John
Pretorius, F. (Fransjohan)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Historical Association of South Africa
Abstract
This article, based on a thesis on the Anglo-Boer War as it was experienced by the people
of the Winburg district, demonstrates how postmodern insights, which have excited
much discomfort among practising historians, can contribute to an understanding of the
Anglo-Boer War that is relevant to Afrikaner identity in a democratic, pluralistic South
Africa. The traditional Afrikaner nationalist paradigm is invalidated by an anti-totalising approach and its ideological use of history for the exercise of power is unmasked. On the
other hand, deconstruction brings to light aspects of the past that may usefully be
recuperated.
Hierdie artikel, wat gebaseer is op ‘n proefskrif oor die Anglo-Boereoorlog soos dit deur die bevolking van die Winburg-distrik ervaar is, demonstreer hoedat postmoderne insigte wat professionele historici erg verontrus het, kan bydra tot ‘n siening van die oorlog wat relevant is met betrekking tot Afrikaner-identiteit in ‘n demokratiese, pluralistiese Suid- Afrika. Die tradisionele, Afrikaner-nasionalistiese paradigma word ontkrag deur ‘n antitotaliserende benadering en die ideologiese gebruik van die geskiedenis vir magsuitoefening word aan die kaak gestel. Aan die ander kant kan dekonstruksie daartoe bydra om aspekte van die verlede na vore te bring wat met voordeel opnuut aandag kan geniet.

Description
Keywords
Anglo-Boer War, South African War, Historiography, Afrikaner identity
Sustainable Development Goals
Citation
Boje, J & Pretorius, F 2011, 'Kent gij dat volk : the Anglo-Boer War and Afrikaner identity in postmodern perspective', Historia, vol. 56, no. 2, pp 59–72.