[We are] designing : the South African pavilion for world expo 2020, Dubai, UAE
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
The 'Beyond' as Bhaba1 (1994:1) conceives it, is "neither a
new horizon, nor a leaving behind of the past"; rather it is the
borders to the present.
These boundaries of the present are the "that from which
something begins its essential unfolding", according to
Heidegger (1978:356). Unfolding as a consequence of the
intersection of time and space, produces complex, as
opposed to unitary or reductive, figures of difference and
identity in Bhaba's (1994:2) view.
It is with these 'complex figure of difference and identity' which
enact 'hindsight' to re-describe our cultural contemporaneity;
to re-inscribe our human, historic commonality, that this
study is interested in. Within the context of nation branding,
these figures offer an alternative to the archetypal western
approach to identity construction.
The western approach to nation branding is based on two
critical assumptions; firstly, that modern nations are composed
of homogeneous societies, and secondly, that these societies
share a common culture.
It is here that the problem lies, for at its essence, South Africa
is pluralistic. We are a multicultural rainbow nation. We do not
have typical shared myths, historical memories and a mass
public culture due to historical and more recent political
struggles within our country. Consequently, we do not follow
the typical western approach to nation branding. It is therefore the intention of this study to make use of Bhaba's
(1994) theory of the 'Beyond' and his notions of Interstices and
Cultural Hybridity as adjectives and means of complex culture
production, introduced above, to propose an alternative
multicultural South African identity to be spatially transcribed
into the South African pavilion at the Expo 2020, Dubai UAE.
To this end, the study conducted a Hermeneutical, Social
Visual Semiotic and Lexical analysis of I-JUSI, the selected
hybrid culture. The results of the examination produced
seven brand indicators. These indicators in conjunction with
a set of design principals; established via a precedent study
of artifacts, interiors, buildings and landscapes that explored
or expressed the nation's new emerging collective national
identity, will be used to spatially embody the design concept
for the pavilion.
Die "Anderkant" (1994:1) soos Bhaba dit verstaan, is nie 'n "nuwe horison" maar ook nie " 'n vergeet van die verlede" nie, dit is liewer die grense van die huidige. Hierdie grense van die huidige is "dit wat waarvan iets sy noodsaaklike ontplooing begin", volgens Heidegger (1978:356). Ontplooing, as 'n gevolg van die kruising van tyd en ruimte, skep komplekse beelde in kontras met die unit?re of reduserende, beelde met verskille en identiteite uit Bhaba (1994:2) se oogpunt. Dit is met hierdie "komplekse beeld van verskil en identiteit" wat "nawete" implementeer dat ons ons kulturele tydelikheid kan her-definieer; om ons menslike, historiese ooreenkomste te her-graveer, dit is die studie waarmee ons onself mee bemoei. Binne die die begrip van handelsmerking bied hierdie beelde 'n alternatief tot die argetipiese westerse benadering tot identiteits konstruksie. Die westerse benadering tot handelsmerking is gebaseer op twee kritiese aannames: eerstens, dat moderne nasies van homogene samelewings saamgestel is, en tweedens, dat hierdie samelewings 'n algemene kultuur deel. Dit is hier waar die probleem l?, want Suid Afrika is wesentlik pluristies. Ons is 'n multi-kulturele re?nboog nasie . Ons besit nie tipiese legendes wat gedeel word onder ons nie en historise herinneringe en 'n massa publiek as gevolg van historiese en meer onlangse politiese stryd in ons land. Dus as 'n gevolg, volg ons nie die tipiese westerse benadering tot nasie handelsmerking nie. Die doel van hierdie studie is dus om gebruik te maak van Bhaba (1994) se teorie van die "Anderkant" en sy nasies van tussenruimtes en kulturele hibridisasie as byvoeglike naamwoorde, en wyses van kompleks kultuur produksie, soos hierbo bekendgestel, om 'n alternatiewe multikulturele Suid Arikaanse identiteit voor te stel en om die studie op 'n ruimtelike wyse op skrif te stel binne die Suid Afrikaanse Paviljoen by die "Expo 2020, Dubai UAE". Vir hierdie doel omvat die studie 'n hermeneutiese, sosiaal visuele semoitiese en leksikale analise van l-JUSI, die verkose hibried kultuur. Die resultate van die ondersoek het sewe handels indikators gewerf. Hierdie merke, tesame met 'n stel ontwerp beginsels ,het deur middel van 'n presedent studie van artefakte, interieurs, geboue en landskappe wat die nasie se nuwe ontluikende kollektiwe persoonlike identiteit uitdruk, gaan gebruik word om die ontwerp konsep van die pawiljoen ruimtelik uit te druk.

Description
Mini Dissertation (MInt (Prof))--University of Pretoria, 2016.
Keywords
UCTD, Interior Architecture, Nation Branding, Alternative Identity construction, Collective National Identity
Sustainable Development Goals
Citation
King, TV 2016, [We are] designing : the South African pavilion for world expo 2020, Dubai, UAE, MInt (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60183>