Uber drivers : sad to say, but not employees of uber SA
dc.contributor.author | Van Eck, B.P.S. (Stefan) | |
dc.contributor.author | Nemusimbori, Ndivhuwo Enerst | |
dc.date.accessioned | 2018-10-25T10:51:45Z | |
dc.date.available | 2018-10-25T10:51:45Z | |
dc.date.issued | 2018 | |
dc.description.abstract | “Uber” is wyse van vervoer wat wêreldwyd groot afmetings aanneem. Hierdie moderne verskynsel ondermyn gevestigde taxiondernemings in groot stede en regerings wend verskillende maatreëls aan om Uber te reguleer. In Duitsland, Spanje en China is dit byvoorbeeld verbied en in die Verenigde State van Amerika en in Engeland het die howe Uberbestuurders as “werknemers” bestempel. In Suid-Afrika het die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie hulle aanvanklik as werknemers beskou, maar in Uber South Africa Technology Services (Pty) Ltd v National Union of Public Service and Allied Workers het die Arbeidshof beslis dat hulle nie werknemers van Uber SA is nie. Hierdie bydrae bevraagteken die Arbeidshof se benadering. Uit grondwetlike hoek beskou, moes die hof internasionale regspraak oorweeg het; sou dit sin gemaak het om op die omskrywing van “werkgewer” ingevolge artikel 200B van die Wet op Arbeidsverhoudinge te steun; en moes breër grondwetlike benadering gevolg word deur diensverhoudings van die bestaan van formele kontrak te skei. | en_ZA |
dc.description.department | Mercantile Law | en_ZA |
dc.description.librarian | am2018 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Van Eck, S. & Nesumbori, E. 2018, 'Uber drivers : sad to say, but not employees of Uber SA', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 81, no. 3, pp. 473-483. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/67070 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Uber drivers | en_ZA |
dc.subject | Employees | en_ZA |
dc.subject | Uber SA | en_ZA |
dc.subject | Uberbestuurders | en_ZA |
dc.subject | Werkenemers | en_ZA |
dc.title | Uber drivers : sad to say, but not employees of uber SA | en_ZA |
dc.title.alternative | Uberbestuurders : jammer, maar nie werkenemers van Uber SA nie | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |