Adolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1)

dc.contributor.authorSavage-Oyekunle, O.A. (Oluremi Ajoke)
dc.contributor.authorNienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
dc.date.accessioned2016-05-20T07:06:26Z
dc.date.available2016-05-20T07:06:26Z
dc.date.issued2015
dc.descriptionThe article is based on sections of the first author’s LLD thesis entitled Female adolescents’ reproductive health rights: Access to contraceptive information and services in Nigeria and South Africa (UP 2014). (http://hdl.handle.net/2263/46234)en_ZA
dc.description.abstractDie realiteit is dat adolessente deesdae vroeër in seksuele verhoudings betrokke raak, en sal kwesbaar word vir geslags- en reproduktiewe gesondheidsprobleme. Veral adolessente meisies word blootgestel aan seksueel-oordraagbare infeksies soos MIV, en loop verder die risiko van ongewenste swangerskappe. Ten spyte van die bestaan van internasionale en regionale menseregte-instrumente wat die reg van adolessente meisies op toegang tot voorbehoedsinligting en -dienste verskans, en eweneens ten spyte van Suid-Afrika se grondwetlike en siviele regsraamwerk wat hierdie regte waarborg, is daar vele struikelblokke wat verhinder dat adolessente meisies toegang tot voorbehoedsinligting en -dienste geniet. Hierdie artikel ondersoek dus, eerstens, die Suid-Afrikaanse regsraamwerk wat die reg op toegang tot seksuele en reproduktiewe gesondheidsorginligting en -dienste van adolessente meisies waarborg en, tweedens, die struikelblokke wat hierdie meisies teëkom wanneer hulle poog om toegang tot sodanige dienste te verkry. Derdens word die reperkussies van die bestaan van hierdie struikelblokke vir adolessente meisies ondersoek. Ons voer aan dat om adolessente meisies te verhinder om toegang te geniet tot realistiese en omvattende voorbehoedsinligting en -dienste baie nadele vir die gemeenskap inhou. Aangesien die verwesenliking van goeie geslags- en reproduktiewe gesondheidsuitkomste nie net daarvan afhang dat 0 staat regionale en internasionale menseregte-instrumente ratifiseer nie, of die regte ook in sy munisipale regstelsel inkorporeer nie, moet ouers en ander belanghebbendes ook gewillig wees om 0 gesindheidsverandering te ondergaan teenoor adolessente se seksualiteit.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationSavage-Oyenkule, OA & Nieneber, A 2015, 'Adolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 78, pp. 363-379.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/52728
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectAdolessente meisiesen_ZA
dc.subjectHuman immunodeficiency virus (HIV)en_ZA
dc.subjectAdolescent girlsen_ZA
dc.subjectContraceptive information and servicesen_ZA
dc.subjectVoorbehoedsinligting en -diensteen_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaanse regen_ZA
dc.subjectSouth African lawen_ZA
dc.subjectMenslike immuniteitsgebreksvirus (MIV)en_ZA
dc.titleAdolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
SavageOyenkule_Adolescent_2015.pdf
Size:
217.37 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: