Section 276B(2) of the Criminal Procedure Act: Must the court fix a non-parole period where concurrent prison sentences are imposed, and does the accused have the right to be heard on whether section 276B(2) ought to be invoked and,if so,what should be the length of such a non-parole period? : S v Mthimkhulu 2013 2 SACR 89 (SCA)
dc.contributor.author | De Villiers, Wium P. | |
dc.date.accessioned | 2016-09-23T12:01:49Z | |
dc.date.available | 2016-09-23T12:01:49Z | |
dc.date.issued | 2015 | |
dc.description.abstract | Die saak behels die uitleg van artikel 276B(2) van die Strafproseswet. Die hof het bevind dat selfs waar die bewoording van artikel 276B(2) ondubbelsinnig is dit in die konteks van die hele artikel 276B, die aanhef en doel van die Wet, die agtergrond waarteen die Wet in werking getree het, en ander kontekstuele oorwegings uitgelê moet word. Die hof kyk ook na die gebruik van die woord “the” in die frase “fix the non-parole period”, en dui aan dat & uitleg wat die beskuldigde se reg op & billike verhoor bevorder verkies moet word. Die hof beslis dat & hof nie verplig is om & nie-parooltydperk in te stel waar meer as een termyn van gevangenisstraf konkurrent uitgedien word nie. Die hof bevind verder dat beide partye die reg het om aangehoor te word of artikel 276B(2) ingestel behoort te word en, indien wel, wat die nie-parooltydperk moet wees. Ek argumenteer dat die vertrekpunt van die uitleg steeds die bewoording van die bepaling is en wys daarop dat die betekenis wat deur die Hoogste Hof van Appèl aan die bepaling gegee is ernstig geforseerd is, nie oortuig nie en beteken dat die bepaling heeltemal oorbodig is. Ek bevraagteken die onderskeie aspekte waarop die hof gesteun het om tot sy beslissing te kom. Ek argumenteer dat artikel 276B ongrondwetlik is en beaam dat indien & nie-parool tydperk opgelê kan word, die beskuldigde die reg moet hê om aangehoor te word en, indien wel, vir welke tydperk. | en_ZA |
dc.description.department | Mercantile Law | en_ZA |
dc.description.librarian | am2016 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | De Villiers, WP 2015, 'Section 276B(2) of the Criminal Procedure Act: Must the court fix a non-parole period where concurrent prison sentences are imposed, and does the accused have the right to be heard on whether section 276B(2) ought to be invoked and,if so,what should be the length of such a non-parole period? : S v Mthimkhulu 2013 2 SACR 89 (SCA)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 78, pp. 513-521. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/56901 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Gevangenisstraf konkurrent | en_ZA |
dc.subject | Parool | en_ZA |
dc.subject | Nie-parool tydperk | en_ZA |
dc.subject | Argumenteer | en_ZA |
dc.subject | Concurrent prison sentences | en_ZA |
dc.subject | Parole | en_ZA |
dc.subject | Non-parole period | en_ZA |
dc.subject | Argument | en_ZA |
dc.title | Section 276B(2) of the Criminal Procedure Act: Must the court fix a non-parole period where concurrent prison sentences are imposed, and does the accused have the right to be heard on whether section 276B(2) ought to be invoked and,if so,what should be the length of such a non-parole period? : S v Mthimkhulu 2013 2 SACR 89 (SCA) | en_ZA |
dc.title.alternative | Artikel 276B(2) van die strafproseswet : moet die hof : nie-parool tydperk vasstel waar konkurrente termyne gevangenisstraf opgelê word, en het die beskuldigde die reg om aangehoor te word of artikel 276B(2) in werking gestel moet word en, indien wel, wat moet die nie-parooltermyn wees? | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |