Reenen van Reenen's (1884-1935) attempt to change the Afrikaner's views of San rock art

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Duffey, Alexander Edward

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

South African Society of Cultural History

Abstract

Die doelwit van dié artikel is tweevoudig: eerstens is dit ’n poging om aan te dui dat kulturele seleksie van wat betekenisvol en wat van geen belang is nie, ’n direkte invloed het op die insameling van historiese data oor kulturele bates. Dit is ook ’n poging om die vooroordeel van die verlede ongedaan te maak en rig ’n waarskuwing aan die gemeenskap in die algemeen om die kultuur en geloof van ander in die gemeenskap te respekteer. Tweedens toon dit aan dat daar in rotskunsliteratuur selde na Reenen van Reenen verwys word, ten spyte daarvan dat hy ’n belangrike vroeë boek oor San-kultuur geskryf het en dat hy die eerste navorser oor San-rotskuns was wat presiese aftreksels in die San-rotskunsterreine in die Oranje-Vrystaat gemaak het.
The aim of this article is twofold: first it is an attempt to show that cultural selection of what is significant and what is not important, has a direct influence on the collection of historical data on cultural assets. It also attempts to undo some of the bias of the past and holds a warning to society in general to respect the culture and beliefs of others in society. Secondly it shows that Reenen van Reenen was seldom mentioned in rock art literature in spite of the fact that he had written an important early book on tracings in the San rock art sites in the Orange Free State.

Description

Keywords

Abbe Henri Breuil, Erich Mayer, Jacob Hendrik Pierneef, Johannes Schumacher, Rotskuns-aftrekkings, San rotskuns, Spin- en Weefskool van die Vrystaat, George William Stow, Helen Tongue, Rock art tracings, San rock art, Spinning and Weaving School of the Free State

Sustainable Development Goals

Citation

Duffey, A 2012, 'Reenen van Reenen's (1884-1935) attempt to change the Afrikaner's views of San rock art', South African Journal of Cultural History, vol. 26, no. 1, pp. 1-13.